Dankie Morne, Hierdie maand... 7 Oktober 2024 kry ek n oproep.. Niek... Hy wat praat, jou seun (47 jaar in ouderdom) is vanoggend oorlede - hart. Terloops sy naam is ook Morne. Dit is vir n pa n skok. En boonop die 5de Nov is sy verjaarsdag. Gr
More Jesus sit iemand op my pad dat ek hom kan vertel van U. Want ons Jesus maak alles heel vat stukkend is. Hy is die potterbaker en ek is die klei al die lof aan Jesus toe Amen❤