Afrikaners Pasop: Solidariteit is die wedergebore Broederbond. Die Broederbond het wondere gedoen vir die platgeslane Afrikaner - Solidariteit doen tans ook. Maar ......
"Solidariteit is die wedergebore Broederbond" Sonder twyfel dis hoekom Theuns Eloff nou by Solidariteit sit al die Broeders het die sinkende skip verlaat.
Ek het ook al gedink aan die idee van n a tiepe instansie wat Afrikaner eerste is soos die ID kaart wat Afrikaner besighede help asook Afrikaner gesinne en wat net oop is vir Afrikaners. Dan kan pryse gereserveer word vir mense met die ID kaart Ek voel dit is iets wat baie van ons al gedink het. En dit is moontlik.