Тёмный

Jou DEURBRAAK Gebed - Hansie Smit 

Hansie Smit
Подписаться 2,3 тыс.
Просмотров 46 тыс.
50% 1

Опубликовано:

 

28 окт 2024

Поделиться:

Ссылка:

Скачать:

Готовим ссылку...

Добавить в:

Мой плейлист
Посмотреть позже
Комментарии : 72   
@sanneveling2279
@sanneveling2279 11 дней назад
Dankie my Abba Vader hoor jou uitroep elke keer as jy vir my intree. My trane is nie meer trane nie dis groot pyn wat langs my oë uitloop, dit wat ek al die laaste vyf jaar stort. Die adversery steel elke greintjie van my lewe. My kinders doen dit en die vyande met wie hulle bevriend geraak het. Help hulle Jesus ek is moeg en gedaan ek weet dat U in beheer is en bly in beheer van alles, altyd, dankie my Koning Jesus vir n Goddellike deurbraak Amen
@HannesBrandt
@HannesBrandt Год назад
🙌 🙏 🙌 Amen!!
@hazelhattingh7106
@hazelhattingh7106 Год назад
Amen
@SariePieterse-y4f
@SariePieterse-y4f Месяц назад
SO baie dankie vir saam bid, vir saam glo, en saam deurdra pastoor Hansie. Seën en baie liefde!!!
@sarelkotze2600
@sarelkotze2600 Год назад
Amen ,dankie Jesus .Ek loof U en eer U
@chandleyjeffrey3573
@chandleyjeffrey3573 2 года назад
Bje dankie Jesus vir n bonatuurlike deerbraak! Dankie vir u Grootheid! Amen ..
@dinavandenberg8269
@dinavandenberg8269 Год назад
Amen dankie Jesus ek Loof en Prys U al die EER en Lof kom U toe dankie Jesus
@dinavandenberg8269
@dinavandenberg8269 Год назад
Amen dankie Jesus ek Loof en Prys U al die EER en Lof kom U toe Amen
@meisieduplessis8750
@meisieduplessis8750 13 дней назад
Dankie virdie Gebedsboodskap. Meisie du olessis
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 года назад
Dankie Hansie, ons bid vir julle ook, God is lief vir jou en jou geliefdes🙏🙏👍👍👌🙌
@susanswartz5747
@susanswartz5747 Год назад
AMEN ...dankie ABBA VADER ...in JESUS NAAM
@liceldiergaardt8380
@liceldiergaardt8380 5 лет назад
Amen dankie Jesus vir bonatuurlike deurbraak in my lewe!
@annamariavisagie1594
@annamariavisagie1594 Год назад
Dankie Konings Jesus vir die gebed.Amen.
@OctaviaThomas-e8y
@OctaviaThomas-e8y 7 дней назад
Assemblief lewe Jesus
@yvonnedevries5477
@yvonnedevries5477 3 года назад
Dankie Jesus vir U wonder werkende Krag.... 🙏🏽🙏🏽🙏🏽
@njsnjs9369
@njsnjs9369 3 года назад
Baie baie dankie...n mens het so nodig dat iemand vir jou bid..
@johnkennedy68
@johnkennedy68 4 года назад
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir ons gesinne se beskerming. Ons bid dat U Bloed beskerming oor ons sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom ons in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om ons elke dag en nag te beskerm en voor ons uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb
@tanyaduplessis304
@tanyaduplessis304 9 лет назад
Vader Jesus, onse verlosser. Dankie dat U ons Pappa en Vader is, U na wie ons kan gaan om te bid. Wees met ons in die besluite wat ons maak en laat U wil geskied. Ek vra vir vergifnis, sal U asb voorsien. Stap saam ons, seen my man en vir my. Help ons asb met dit wat ons graag wil doen. Dankie dankie vir dit alles wat ons van U ontvang. U is n Groot en Wonderbaarlike Vader van Liefde. Ek bid dit in die naam van Jesus Christus. Amen Amen.
@blainelee9727
@blainelee9727 6 месяцев назад
Amen ek ontvang dit in Jesus naam🙏
@boetiejjvandervyver1597
@boetiejjvandervyver1597 Год назад
Baie Dankie JESUS AMEN
@AnnaBower-x4h
@AnnaBower-x4h Год назад
Amen dankie Abba Vader
@WilnaGumada
@WilnaGumada Год назад
Danki Vader vir die gebed
@leahvanderwesthuizen1972
@leahvanderwesthuizen1972 2 года назад
Amen dnki Jesus vi elke storm op my pad Ek weet u gn gnesings bring
@petrusrobberts1337
@petrusrobberts1337 4 года назад
Amen dankie JESUS vir U genade
@pattydewaal4982
@pattydewaal4982 9 лет назад
Dankie O! Heer vir hierdie gebed. Vandag is so die regte tyd .Presies soos Eccl 3 vir ons beskryf. N tyd vir alles. U is Groot en Almagtig . Wie kan teen ons weed as U vir ons is. Dankie Vader vir die deurbraak. Dankie vir die verbreking van vloeke oor ons gesin se lewens. Dankie vir Genesing. Dankie Heer vir Ps Hansie dat U hom sal seën in alle fassette en Dimensies van sy lewe. Dankie vir sy gehoorsaamheid en getrouheid om u woord te verkondig.Amen
@jastminepage1802
@jastminepage1802 7 месяцев назад
Amen Hallelujah Thank You Jesus
@soekiebacalhau777
@soekiebacalhau777 3 года назад
Baie dankie Jesus.
@dinavandenberg8269
@dinavandenberg8269 Год назад
Amen dankie Jesus Amen
@KarinAvontuur
@KarinAvontuur Год назад
Amen Amen baie dankie vir die gebed
@ianterblanche2076
@ianterblanche2076 Год назад
Hansie Kan jy asb saam met my en my seun bid vir ons besig heid Dis gert en ian terblanche kaste Hartlike Dank Groete Gert
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 4 года назад
Amen. Dankie Jesus
@teebry
@teebry 11 лет назад
ai middag baie dankie vir elke dagseliuster van die gebed wat jy vir ons mensies gee ek is so bly ek het by jou uitgekom op youtube ek is inn setuasiewat net jesus met kan red en om alleen te wees is moeilik daarom se ek dankie ek luister graag na al die mooi gebede wat jy vir ons gee amen groete elize
@jakkieverster1758
@jakkieverster1758 3 года назад
Ek stem saam Halleluja amen
@annamariebecker510
@annamariebecker510 2 года назад
Dankie Jesus !!! Amen!
@eldorettebowles8482
@eldorettebowles8482 11 лет назад
OOOOOOOOOOOO JA DIT WERK VIR MY -HOOP JY GAAN AANHOU MET HIERDIE MANIER VAN BID - PASTOOR DIT IS WONDERLIK - DANKIE HERE VIR HIERDIE SPESIALE PROFEET IN MY LEWE - AMEN
@heilieretief1369
@heilieretief1369 11 лет назад
Dankie Abba Vader vir hierdie spesiale dienskneg van U. Wil U asseblief hom seen met bonatuurlike seen en krag.Heilie Retief
@altajordaan4737
@altajordaan4737 9 лет назад
Baie dankie Here! Dankie vir alles wat ons so onverdiend ontvang, vir u liefde, genade en vergifnis elke dag. DANKIE DAT JESUS SY LEWE VIR MY OPGEOFFER HET.
@annelidreyer7658
@annelidreyer7658 2 года назад
Ek is so dankdaar vir jou by gustaan loof Die Here ek weët dat die Here jou in my lewe in gu sit vir by stand jy weët self om U kind tu hê is u seën van do
@nicolaasburger1637
@nicolaasburger1637 11 дней назад
Amen!
@petrodupreez2470
@petrodupreez2470 11 лет назад
Baie dankie pastoor ek het die gebed elke dag nodig het soveel probleme met my kinders. Twee is op drags hul seuntjie en my kleindogter wat by my bly sien en beleef elke dag wat hul doen. ek is raad op weet nie meer wat om te doen hul luister nie het die welsyn al gaan sie sap sanca niks help nie Bid asb dat n wonder werk in die huis gebeer asb
@lyrezebotha1987
@lyrezebotha1987 9 лет назад
Dankie Abba Vader vir liefde en genade. Vir voorsiening. In die naam van Jesus. Amen
@arnoldstorbeck8501
@arnoldstorbeck8501 6 месяцев назад
LOOF DIE HERE HALLELUJAH!!! 🔥
@albertinafourie1434
@albertinafourie1434 11 лет назад
Baie dankike pstoor ek het regtig die gebed baie nodig van dag ,,Ek waardeer baie wat jy vir my doen .asook die godelike diens van gisteraand op kruiskyk dit is vir my so kosbaar en opbouend .amen you gees genoot
@magdalenehamilton5962
@magdalenehamilton5962 2 года назад
AMENN AMENN
@breggiebotha292
@breggiebotha292 4 года назад
Amen! Dankie Jesus!
@proflouis
@proflouis 11 лет назад
Dankie Hansie mag jou gebed vrug dra en seeninge vermenigvuldig vir jou.. Prof. Louis De Bruin
@cecilliasubke9222
@cecilliasubke9222 10 лет назад
Ek staan voor baie besluite. Onseker of dit God se wil is. Saam Past Hansie het ek die gebed gebid. Gof is besig om te voorsien in my moeilike situasies. Amen
@Tsumebleraar
@Tsumebleraar 3 года назад
Seën ru-vid.com/video/%D0%B2%D0%B8%D0%B4%D0%B5%D0%BE-P6pgzHWrR2k.html
@susanvanrooyen4694
@susanvanrooyen4694 2 года назад
Baie dankie Amen
@johanvermaak9110
@johanvermaak9110 Год назад
Amen en Amen
@HansieSmit
@HansieSmit 11 лет назад
Wow, ek waardeer elkeen se insette en terugvoering asemrowend baie!!!!!
@AnnelizeS1
@AnnelizeS1 11 лет назад
Ons besigheid se naam is El Shaddai Marine en ek moet sê sonder my God sou ons niks wees nie en ons bou elke dag op Sy naam, veral in die ekonomiese tye. Die Here seën jou video's Hansie.
@martievangraan822
@martievangraan822 Год назад
Amen Amen. Asb Heer help my
@jennymeyer4691
@jennymeyer4691 9 лет назад
Baie Dankie vir Hansie se Gebed. Amen
@HansieSmit
@HansieSmit 11 лет назад
Dis stunning om julle as Gees-Vennote in Jesus te kan he. Wonderlike wereldwye Familie!!!
@mariapetersen1326
@mariapetersen1326 10 лет назад
Amen dankie Hemelse Vader vir U Genadei
@EngeltjieWepener-mw1iq
@EngeltjieWepener-mw1iq Год назад
Dankie baie
@TheHendrien
@TheHendrien 11 лет назад
Baie dankie ek het die boodskap so nodig gehad vandag.
@elizabethjames3058
@elizabethjames3058 2 года назад
Amen!!
@HansieSmit
@HansieSmit 11 лет назад
Yes Eldorette, jy is gemerk vir GOD!!! Ons is Gees-Vennote in Jesus!!!
@elisegrace1737
@elisegrace1737 Год назад
Thank you ❤
@eyeafrica2390
@eyeafrica2390 6 лет назад
Amen in Jesus naam
@HansieSmit
@HansieSmit 11 лет назад
Wow Christa, Julle is Champions vir JESUS!!! Ons is Gees-Vennote in Hom!!!
@hendriklamprecht3028
@hendriklamprecht3028 7 лет назад
Vir die 2de keer in n jaar het e my werk verloor saam met JESUS my VERLOSSER het ek die storm aangepak eks n dag by die huis moet more v n onderhoud gaan Ons aanbid n Lewende God word stil by SY voete Hy doen die res ek loof e prys SY HEILIGE NAAM groete hendrik
@grahampowell4594
@grahampowell4594 11 лет назад
Ek het so noodig gehad om hierdie gebed te hoor... Die traane rol!!!
@careenpotgieter8540
@careenpotgieter8540 6 лет назад
Amen🕆
@jacosmal1102
@jacosmal1102 4 года назад
Amen.
@liceldiergaardt8380
@liceldiergaardt8380 7 лет назад
AMEN!
@AnsieBurger
@AnsieBurger Год назад
Amen 🙏🙏🙏
@ianwatt6810
@ianwatt6810 4 года назад
Amen.
@patrikkazimbu516
@patrikkazimbu516 Год назад
Amen
@santjievanderwalt4027
@santjievanderwalt4027 10 лет назад
AMEN!!
Далее
Sê my hoe kan ek wil omdraai
6:24
Просмотров 4,4 млн
На самом деле, все не просто 😂
00:45
GEBED VIR KALMTE
3:13
Просмотров 10 тыс.
Piet Smit - Miederpark aanlyn
49:08
Просмотров 55 тыс.
GEBED VIR GODDELKE GUNS
4:21
Просмотров 2 тыс.
Hoe Om God Se Wil Te Bid
7:29
Просмотров 12 тыс.
GEBED - Bid vir jou kinders
6:45
Просмотров 701
My Pa Is Die Koning
3:26
Просмотров 221 тыс.