Ef 2:8&9 was nog altyd díé vers in die Bybel wat my moed gegee het om voort te gaan. Dit sê eintlik 6 goed: 1. Uit genade is julle gered 2. Déúr die gelóóf. 3. Níé uit julleself nie! 4. Dis n gàwe van God. 5. NIÉ uit die wérke nie 6. Sodat níémand mag roem nie.