Ek was in 74 in TDK Voortrekkerhoogte. Ja n nagmerrie wat mens nie kon glo jy dit kan doen nie.😢😢 81 was n 3 maande kamp met grensdiens. Wrakke gaan haal in opperasiole gebied en terug gebring Potch toe. Meeste ritte in die nag. Praat nie veel hiervan nou se dae nie. Kyk na die land wat oor is en waar voor?😢😢
Ja ek was in MLV in Tempe en het ook my spring kursus gedoen in Tempe en ook my Verkenning in Durban gedoen. Ja ons was permanent in overhauls, staaldak, hooibelt en waterbottle. Ek was in die 80's daar. Het ook n paar groot operasies gedoen. Ek was ook 17 in matriek en het net 18 geword en het in Upington ingeklaar.
The plea for job creation in our country is loud and clear, with many calling on the President to take action. The Broad-Based Black Economic Empowerment (BBBEE) policy, while controversial, is one such measure aimed at addressing employment needs. Criticism has been directed at President Ramaphosa, with some claiming that the future of South Africa's children has been compromised. Concerns have also been raised about the Basic Education Laws Amendment (BELA) Bill, with detractors arguing that it fails the nation's youth. The discourse reflects a deep concern for the economic and educational prospects of the coming generations!!,,
As eks staandemaglid het elke afdeling gedink hul was die beste/belangrikste in Weermag. Kyk na n ketting dan was jul net n enkel skakel in die groter opset en nie soseer die gesogste nie. Myns insiens was die infanterieskool se jaarkursus die begin van alle leiers(selfs die wat jul so rondgejaag en opgelei het) wat na die verskillende afdelings uitgestuur was om opleiding te gee. 🤔