@Teddy Skywatcher, "Uiteindelik! So maklik gewees! Pardon!" Tussen dennebome waar die stemme streel ek luister na die note buite die kasteel buitekant my tronksel waar die ander sweef daar is my gedagtes, daar is waar ek leef Almal het hul neste waaraan hulle werk maar ek is in die hemel, en vryheid is 'n kerk laat die maan verby gaan en deur die wolke skeur laat die sonne slinger, elke leeftyd deur Julle sal my uitlos en als van my vergeet want buite het ek vrede, die oopte het my beet ek wandel oor die heuwels, ek drink uit die rivier en jy is in jou tronksel omsingel met 'n muur Ek's tussen dennebome waar die stemme streel ek luister na die note buite die kasteel
OMG, you are a poet, a master of your art. I was sharing this with my friends not even knowing what the lyrics were, look down in the comments and there they were, translated and I literally felt the lyrics course through my body. Bravo sir, you are a true artist.
+Simon Swerwer Dank je wel :D Excuus voor de late reactie. Ik geniet nog steeds erg van je muziek :D Nogmaals bedankt voor de link met hoe the elves of the coast te spelen! Ik ben beginnend speler en je bent een grote inspiratie ^.^ Bedankt voor je muziek! als je en keer in amsterdam bent laat het me weten ;) groetjes Teddy
@@1995pieter it's South African you are close though, South African sounds about 90 to 95% dutch because a couple hundred years back our VOC settled in the region that is now South Afrika, our dialect started mixing with their language and since you need a common language in order to trade it became very similar to dutch. the non dutch part of the language are either asian, european or leftover from their native Bantu languages present there before. and seeing how they spend a majority of that time under dutch rule they naturally started using more and more dutch words. the Netherlands and South Africa are good now though.