God verwag van ons om anders te leef wanneer ons deel word van Sy familie. Ons kry dit reg wanneer ons elke deel van ons lewe en al ons verhoudings onder Sy beheer plaas.
28 окт 2024