Lyding is nooit maklik of aangenaam nie. Tog kan lyding 'n instrument in God se hand word om mense te verander. Daarom het ons nodig om nuut te dink oor lyding.
28 окт 2024