Dit is vir ons so lekker om nagmaal te kan he saam ander mense. Hier waar ons in Noord Namibia bly is nie vir ons n plek om saam broers en susters te kan saam verkeer met ons Vader nie. Die videos laat ons deel voel van die Vader se gemeenskap. Baie dankie.
Wat n wonderlike voorreg past Jacques dat ek saam met u kon aansit by di nagmaalstafel in di teenswoordigheid van onse Here Jesus Christus !!! Dankie vir di kosbare woord wat uitgegaan het Jesus seen u !!! Amen en amen !!!