Тёмный

Hy Is - Adam Barnard 

Christian Wolf
Подписаться 141
Просмотров 52 тыс.
50% 1

Опубликовано:

 

28 окт 2024

Поделиться:

Ссылка:

Скачать:

Готовим ссылку...

Добавить в:

Мой плейлист
Посмотреть позже
Комментарии : 27   
@dirkiebreytenbach1361
@dirkiebreytenbach1361 2 года назад
'n groot verlies met jou dood 'n man wat God in waarheid en met alles gedien het ek glo jy ervaar nou dit wat jy hier van sing ek sien in my geestesoog jou lag gesond wees enJesus worship
@hannievangiessen3414
@hannievangiessen3414 Месяц назад
🙏 DE MAN VAN SMARTEN, TWEEDE ADAM, JEZUS, 🤍
@yvonnecampher4023
@yvonnecampher4023 2 года назад
Rus in Vrede liefste Adam😪🙏❤️🙏
@paulj1645
@paulj1645 2 года назад
Rus in Vrede Geseende seun van God jy sal nooit vergeet word deur hierdie pragtige lied nie 🙏🙏🙏🕊
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Год назад
Mis my Pa, maar God is my Pappa, God lewe❤
@rethavollgraaff258
@rethavollgraaff258 7 месяцев назад
Hallelujah ❤
@lenaelizabethjansevanvuure9929
@lenaelizabethjansevanvuure9929 2 года назад
Adam, jy is nou veilig by Die Here, Hallelujah, jy sing nou in die Hemel.
@sonjabenecke4505
@sonjabenecke4505 2 года назад
Jehovah Rapha rig u seun op groot Geneesheer. Hy besing U naam raak hom aan asb Abba dankie dat ons u kan vra u kan dooies opwek niks is vir u onmoontlik nie amen
@MarianaBotha-s3r
@MarianaBotha-s3r 8 месяцев назад
Rus in vrede, Adam, jy het n groot verskil gemaak
@richardlavigne3540
@richardlavigne3540 6 месяцев назад
Glorious!🙏
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 года назад
Ja, ek klou net vas aan God, in my storms, mooi lied🙏💕
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Год назад
Man v God, ja God is my alles, Hy dra my deur my storms, rus sag by Jesus se voete
@bernadettedebeer2992
@bernadettedebeer2992 2 года назад
Aaa Jesus, soos hierdie seun van U op n rots kom staan het om U lof te besing; staan hy vandag voor die Rots vd eeue. Sy lewe het getuig van Jesus. Baie sterkte en toemaak in Jesus se vertroostende arms. Ek weet Hy sal jul dra waar jul paaie moeilik voel. My hart treur saam jul as sy familie 🙏
@catharinatheunissen967
@catharinatheunissen967 2 года назад
My Seun het die lied geskryf. Rus in Vrede Adam by Yahweh jou verlosser.
@bernadettedebeer2992
@bernadettedebeer2992 2 года назад
Dis kosbaar 🙏
@laeteciakahn450
@laeteciakahn450 10 лет назад
Wow Adam, jy het n Godelike stem. Gebruik dir so mooi tot God se seen aan mrnse
@gentlebreeze2643
@gentlebreeze2643 5 лет назад
adam barnards voice is very powerful,..love it!1
@kappaj01
@kappaj01 10 лет назад
Stunning! Was bevoorreg om dit lewendig op verhoog te sin by Enteos Christian School !
@ralphdorfling4628
@ralphdorfling4628 3 года назад
In 2021 kyk ek dit nog steeds
@erikakoch9681
@erikakoch9681 10 лет назад
WoW amesome amazing hoe jy Abba se taal, Hebrews gebruik dankie!!!
@rossilke368
@rossilke368 9 лет назад
Wow!!!! Amen Adam!!!
@pinkrosessheila
@pinkrosessheila 10 лет назад
Baie goed, Adam! Mooi! Very good! Lovely!
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 года назад
❤️
@lindiedelange3801
@lindiedelange3801 2 года назад
Rus in Vrede Adam
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 2 года назад
Rus In Vrede by Jesus se voete Adam
@KB-sl4lw
@KB-sl4lw 2 года назад
Maar vir jou was om te sterwe... ook 'n wins. Jy het nou jou Goddelike liggaam - genees, en in Ewige samesyn met El Shadai....
@bernadettedebeer2992
@bernadettedebeer2992 2 года назад
So wonderlik om sulke geloof hier te sien. Mag baie tot daardie openbaring kom, in Jesus naam. Ons lewe hier is net n asem lank 🙏