Kom maak 'n draai by ons Safari Outdoor NAMPO winkel.
Vind ons by die Noordelike ingang, Hek 4, Staanplek A22, langs die SANTAM Lanbousaal. Kyk uit vir die Safari Outdoor-lugballon.
Ons het die grootste verskeidenheid jag- en buiteleweprodukte en bied ook ‘n gratis messlypdiens by NAMPO terwyl jy wag.
Kom toets jou krag en neem deel aan ons sterkman of -vroukompetisie om ‘n kans te staan om groot pryse te wen.
Ons sien jou daar!
28 окт 2024